Julle is boffins, ne! Dit lyk baie goed. Kan sien julle het hard gewerk. Lyk alles so tipies Engels! (oftewel ek dink so...) Dis net na 6, nog steeds 31° hier en ek het nou net die gras klaar gesny, sweet loop in straaltjies teen my rug af! Al is dit nog so warm, wil ek maar begin tuin natspuit, ons wil nog vanaand Brnhptn toe ry. xxx
Dit tuin lyk al baie mooi.Glo julle geniet soggens 'n heerlike tee in die tuin. Andre ek is nou baie geamuseerd, die 'smile' op jou gesig, terwyl jy tuinwerk doen. Is dit omdat jy tuinwerk so geniet OF is dit omdat jy dit ook so haat, sou jou pa? Jy steek dit goed weg! Baie groete xx
Ma, dit was seker tipies Engels voor ons begin het! Nou noem ons dit maar 'n Suid Afrikaanse tuin na ons omtrent als uitgehaal het!!
Dankie Marietjie, Die smile op Andre se gesig is omdat ek gese het smile voor ek die foto geneem het! Maar ek dink al is die tuin werk harde werk geniet hy dit tog. Ek ook. Dis lekker om te sien hoe dit begin verander en netjieser lyk. Binnekort kan ons begin plant om weer die oop kolle in te vul.
Julle is boffins, ne! Dit lyk baie goed. Kan sien julle het hard gewerk. Lyk alles so tipies Engels! (oftewel ek dink so...) Dis net na 6, nog steeds 31° hier en ek het nou net die gras klaar gesny, sweet loop in straaltjies teen my rug af! Al is dit nog so warm, wil ek maar begin tuin natspuit, ons wil nog vanaand Brnhptn toe ry. xxx
ReplyDeleteDit tuin lyk al baie mooi.Glo julle geniet soggens 'n heerlike tee in die tuin. Andre ek is nou baie geamuseerd, die 'smile' op jou gesig, terwyl jy tuinwerk doen. Is dit omdat jy tuinwerk so geniet OF is dit omdat jy dit ook so haat, sou jou pa? Jy steek dit goed weg! Baie groete xx
ReplyDeleteMa, dit was seker tipies Engels voor ons begin het! Nou noem ons dit maar 'n Suid Afrikaanse tuin na ons omtrent als uitgehaal het!!
ReplyDeleteDankie Marietjie, Die smile op Andre se gesig is omdat ek gese het smile voor ek die foto geneem het! Maar ek dink al is die tuin werk harde werk geniet hy dit tog. Ek ook. Dis lekker om te sien hoe dit begin verander en netjieser lyk. Binnekort kan ons begin plant om weer die oop kolle in te vul.
xxx