wow, 30 weke - die tyd gaan so vinnig - voel soos gister dat julle ons vertel het. Mooi foto in die bikini - jou ma kon definitief nie op 28 weke 'n bikini gedra het nie! En mens kan alweer 'n verskil sien van die 28 weke na die 30 weke, ne. Jy sal nou sekerlik van week tot week 'n verskil sien en ervaar! xx

ReplyDelete